Jaleel White

Jaleel White
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jaleel Ahmad White
Geboorte 27 November 1976 (1976-11-27)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 1984–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jaleel White (gebore 27 November 1976) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Big Fat Liar (2002) en Dreamgirls (2006), en in die televisiereekse Family Matters (1989) en Sonic the Hedgehog (1993).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search